Product Description
Die kroon van die aarde: Leesboek 1 Vlak 3 Graad 5
Author: Fanie Viljoen
Format: Softcover
Die nuwe Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet uitvind waar die skielike aardbewing vandaan kom wat Kroongolf ruk. Maar dit is glad nie so maklik nie.
Een van hulle moet ’n vriendskap aanknoop met Gideon en Mandla. Uiteindelik wag daar baie gevaar, verraad en spannende oomblikke op die Dapper Drie.
Sal Gideon en Mandla die Dapper Drie kan lei na die Aardkroon? Sal die Dapper Drie vir die wrede Walg kan oorwin en die Aardkroon in die hande kry?
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.