CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Toerisme Graad 12

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356361
UPC:
9781920356361
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Toerisme Graad 12

Format: Physical Hardcopy

Vanjaar sal jy moet nadink oor watter loopbaan jy wil volg nadat jy matrikuleer het. As jy Toerisme neem, wil jy waarskynlik ’n beroep in die toerisme en gasvryheidsbedryf volg.

Indien jy wel jou studies op hierdie gebied verder neem, sal jy agterkom dat die kursusse al hoe meer prakties raak. Ten einde te slaag benodig jy egter ’n vaste teoretiese grondslag.

Ace It! Toerisme Graad 12 sal jou help om die inhoud te leer, tesame met praktiese en toepaslike voorbeelde sodat jy kan verstaan hoe die teorie in die alledaagse lewe toegepas word.

Dit sal jou nie net op die Graad 12-eksamen voorberei nie, maar ook verder as dit neem. Ace It!

Toerisme Graad 12 neem wat soos ’n groot hoeveelheid inligting lyk en vereenvoudig dit. Dit maak die feite makliker om te leer, te verstaan en te onthou.

Vrae sal jou help om vir die eksamen voor te berei, met in gedagte dat die vaardighede om eksamen te skryf baie belangrik is om sukses te behaal.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Toerisme Graad 12
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy