CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace it! Toerisme Graad 11

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356248
UPC:
9781920356248
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace it! Toerisme Graad 11

Format: Physical Hardcopy

Die toerisme en gasvryheidsbedryf is opwindend. As jy in ’n loopbaan in hierdie bedryf belangstel, is dit belangrik om hard te werk en goed in die eksamen te vaar.

Daar is baie inligting om onder die knie te kry en ten einde goed te vaar, is dit belangrik om die inhoud te ken. Dit maak nie saak wat jou leerstyl is nie, Ace it!

Toerisme Graad 11 sal jou help om die inhoud in hanteerbare afdelings af te breek, wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. ’n Eienskap van Ace it! Toerisme Graad 11 is dat daar talle nuttige opsommings van die inhoud in tabelle en diagramme verskyn.

Dit sal jou help om sin daarvan te maak terwyl jy leer. Innemende aktiwiteite help om die inhoud toe te pas.

Dit berei jou nie net op die eksamen voor nie, maar help jou om te onthou wat jy geleer het.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace it! Toerisme Graad 11
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy