Product Description
Ace It! Toerisme Graad 10
Format: Physical Hardcopy
As jy Toerisme vanaf Graad 10 as ’n vak gekies het, stel jy waarskynlik in toerisme en die gasvryheidsbedryf belang. Indien dit die geval is, sal jy dit deeglik geniet.
Dit is egter nie te sê dat jy nie bykomende hulp benodig om deur die leerplan en jou eksamens te kom nie. Daar is heelwat in die bedryf om te dek, van die verskillende soorte toeriste, na kaartwerk en toer beplanning asook bemarking en ons plaaslike erfenis.
Ace It! Toerisme Graad 10 sal jou help om sin te maak van al die inligting en hoe om dit in die alledaagse lewe toe te pas.
Uitgebreide beskrywings, toepaslike voorbeelde en innemende aktiwiteite dra alles by tot ’n dieper begrip van hierdie opwindende bedryf.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.