Product Description
Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Graad 12 Eerste Addisionele Taal
Authors: Junaid Anthony, Dalene Matthee
Format: Softcover
Laai die onderwysersgids gratis hier af: Best Books Studiewerkgids Fiela se kind - die drama memoranda Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur?
Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet.
Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou!
Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak.
Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama
Features:
-
Word elke jaar gekoop.
-
Opsommings van tonele.
-
Engelse vertalings.
-
Engelse opsommings.
-
Kontekstuele vrae.
-
Bespreking van die drama.
-
Post-leesverrykingsaktiwiteite.
-
'n Konsepvraestel
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.