Product Description
Piekfyn Afrikaans Graad 12 Eerste Addisionele Taal Leerdersboek
Author(s): Riens Vosloo, Best Books-paneel, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Format: Print
Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar.
Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Jy gaan ook: Piekfyn Afrikaans help jou ook met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen.
Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien.
Features:
-
vir begrip verskeie fiksie- en niefiksietekste lees;
-
verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;
-
in verskillende sosiale situasies duidelik kommunikeer;
-
vlot praat en toesprake lewer;
-
aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en
-
heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.