CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Studiewerkgids: Pad na jou hart - die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal

R205.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781776070718
UPC:
9781776070718
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Studiewerkgids: Pad na jou hart - die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal

Author: Alta Engelbrecht

Format: Softcover

Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks.

Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Die antwoordstel is gratis aflaaibaar: Best Books Studiewerkgids Pad na jou hart - die roman memoranda

Features:

  • Agtergrondinligting oor letterkunde

  • Bespreking oor die intrige.

  • Kontekstuele vrae.

  • Verduideliking van elke verhaalelement.

  • 'n Letterkundige vraestel (met wenke)

  • Filmstudie

  • 'n Glossarium


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Studiewerkgids: Pad na jou hart - die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal
Authors:
Alta Engelbrecht
Format:
Softcover