CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover)

R330.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799390636
UPC:
9780799390636
Condition:
New
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.

Product Description

Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover)

Author(s): Jaco Jacobs

Format: Physical Hardcopy

Welkom op ’n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ’n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur.

Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ’n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ’n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind.

Jy kan ontdek jou boetie is ’n ruimtewese … jou troetel-dinosourus saam skool toe vat.. of ’n luislang kan jou ouma insluk! Daar is deesdae byna nie ’n eisteddfod, kunswedstryd of klaskamer in die land waar Jaco Jacobs se skreeusnaakse, lawwe rympies nie gehoor word nie.

Sedert die verskyning van sy eerste rympieboek, Wurms met tamatiesous, in 2005 het ’n hele rits rympies uit sy pen gevloei. Hierdie reuse-rympieboek bevat van die gewildste verse uit Jaco se bundels wat oor die jare verskyn het, insluitende: En daar is ook ’n paar SPLINTERNUWE rympies as bonus!

Features:

  • Wurms met tamatiesous (Alba Bouwerprys, C.P. Hoogenhoutmedalje)

  • ’n Brulpadda in my tas

  • My boetie dink hy’s Batman

  • Kougom in my hare

  • Op die punt van my tong: 80 tawwe tongknopers


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Format:
Physical Hardcopy