Product Description
Werkboek: Op my planeet
Authors: Corné Marais, Marida Myburgh, Rolien Viljoen
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
’n Werkboek gebaseer op rympies van Jaco Jacobs se Op my planeet. Rympies word gebruik as teks vir begripsvrae, tematiese gesprekspunte en prettige mondeling- en skryfaktiwiteite.
Daar is spasie vir leerders om antwoorde in te skryf wat dit ideaal maak as ‘n alles-in-een-werkboek.
About the Authors
Rolien Viljoen hou tans skool by Laerskool Koue Bokkeveld en onderrig vir meer as 18 jaar Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele taal vir graad 4-7. Sy skryf al vir jare artikels in die Klasgids.
Sy is een van die medeskrywers vir Aktiwtietsboek: Die klein boek van reeks en Werkboek: Op my planeet wat onlangs verskyn het.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace