CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Rondomtalie: Die beste rympies en liedjies van Jaco Jacobs

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799389357
UPC:
9780799389357
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Rondomtalie: Die beste rympies en liedjies van Jaco Jacobs

Author: Jaco Jacobs

Format: Hardback

 

Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by!

Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik!

In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die talentvolle kunstenaar Karen Ahlschläger geïllustreer. En om als te kroon bevat die boek ook ’n CD waarop die veelbekroonde toonsetter en sangeres Anna Davel haar fantastiese toonsettings van al 30 versies sing!

Kom ry saam op die Teddiebeerbus, ontmoet vir Bambino die reus van Bitterbos, galop op die rug van ’n wilde perd, soek goggas in die tuin of hou ’n kussinggeveg! Die boek bevat altesaam 30 rympies en 30 liedjies.

Hierdie pragpublikasie beloof ure se vermaak vir kleuters – en is ’n trotse toevoeging tot enige kleuter se boekrak en musiekversameling!

Inhoud/Speellys

1. Kielie-kabouter

2. Bambino, die reus van Bitterbos

3. Grootmeneer

4. ’n Dag by die dieretuin

5. Voëltjies hou van sing

6. Spat in die bad

7. Dinosouruspret

8. Slaap, Sibongile

9. Skoppelmaai

10. Padda op ’n klip

11. Klop, klop, klop

12. Tande borsel

13. Teddie se wiegelied

14. Tien pikkewyne

15. Wilde perd

16. Spring

17. Winkel toe

18. Hande klap

19. Kattermaai

20. Trapsoetjies

21. Die Teddiebeerbus

22. Blokkies

23. My klere het gekrimp

24. Blou ballon

25. Wolke

26. Goggas

27. As jy mooi vra

28. Voor die spieël

29. Daar's ’n beer in my bed

30. Kussinggeveg

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/11/2018
Language:
Afrikaans
Pages:
32
Dimensions:
280 × 210 × 5 mm