CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Geletterdheid in die Grondslagfase (3de uitgawe)

Now: R722.00
Was: R760.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627036378
UPC:
9780627036378
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Geletterdheid in die Grondslagfase (3de uitgawe)

Author: I Joubert

Format: Physical Hardcopy

Waarom is Geletterdheid in die Grondslagfase uniek?

Vir wie is die boek geskryf?

Die skrywers is kundiges met jarelange ervaring in Grondslagfase-onderrig en tersiêre onderwys. Marie Bester is ’n opvoedkundige konsultant. Erika Meyer is ’n onderwys-en-opleidingskonsultant. Ina Joubert en Nkidi Phatudi is beide professors in die Departemente Vroeë Kinderonderwys aan die Universiteit van Pretoria en UNISA. Rinelle Evans is ’n professor in die Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde aan die Universiteit van Pretoria.

Features:

  • Die boek behandel die onderrig van Afrikaans as huistaal in Graad 1, 2 en 3 soos beskryf in die Kurrikulum en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) van 2011. Die boek bevat ook inligting vir die onderrig van Graad R.

  • Dit fokus op die onderwyspraktyk en het terselfdertyd ’n sterk navorsingsinslag.

  • ’n Teoretiese agtergrond tot taalontwikkeling en basiese geletterdheid is in hierdie uitgawe ingesluit. Die belangrikheid van moedertaal of huistaal word beklemtoon. ’n Hoofstuk oor die onderrig van Afrikaans as eerste addisionele taal is egter ook ingesluit.

  • Die onderrig van luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer asook taalstruktuur en -gebruik word breedvoerig bespreek en praktiese idees word gegee.

  • Handskrifonderrig word behandel met voorbeelde uit die praktyk.

  • Assessering word by elke taalvaardigheid bespreek en voorbeelde word gegee.

  • Die teks is krities gelees deur kundiges in die praktyk en die akademiese wêreld soos onder andere professors Marike de Witt, Anna Hugo en Susan Kubic Barnes van die James Madison Universiteit Harrisonburg, Virginia, VSA.

  • Aan die einde van elke hoofstuk is vrae ingesluit wat gebruik kan word vir selfstudie.

  • ’n Graad 1 handskriftipe is ingesluit. Die handskriftipe is ontwikkel deur dr. Judy van Heerden en Marietjie Schutte. Dr. Van Heerden is ’n dosent in die Departement Vroeë Kinderonderwys aan die Universiteit van Pretoria en Marietjie Schutte is ’n dosent in die Departement Inligtingskunde aan die Universiteit van Pretoria.

  • Persone wat gemoeid is met die onderrig van Afrikaans as huistaal of addisionele taal in die Grondslagfase.

  • Ouers wat hul kinders tuis onderrig.

  • Dosente en studente in die Grondslagfase.

  • Almal wat basiese én nuwe idees vir die onderrig van Afrikaans soek.

Contents:

  • 1 ’n Teoretiese inleiding tot die ontwikkeling van taal en geletterdheid

  • 2 Onderrig- en leerstrategieë

  • 3 Luister en praat: fokus op luister

  • 4 Luister en praat: fokus op praat

  • 5 Lees en kyk

  • 6 Skryf

  • 7 Handskrif

  • 8 Dink en redeneer

  • 9 Klanke, taalstruktuur en -gebruik

  • 10 Die onderrig van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal (AEAT) in Graad 1–3


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Geletterdheid in die Grondslagfase (3de uitgawe)
Authors:
I Joubert
Format:
Physical Hardcopy