CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Kwantitatiewe statistiese tegnieke (3de uitgawe)

Now: R674.50
Was: R710.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627027710
UPC:
9780627027710
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Kwantitatiewe statistiese tegnieke (3de uitgawe)

Authors: A Swanepoel, FL Vivier, SM Millard, R Ehlers

Format: Physical Hardcopy

Kwantitatiewe tegnieke vorm die ruggraat van alle statistiese, ekonomiese en bestuursmodelle ingevolge waarvan vooruitskattings gemaak en bestuursbesluite geneem word. Die doel van Kwantitatiewe statistiese tegnieke is om die rol van hierdie tegnieke aan lesers te verduidelik en hulle in staat te stel om dit te bemeester.

Die kwantitatiewe beginsels word eenvoudig uiteengesit en is veral gemik op eerstejaarstudente wat 'n loopbaan in die sakesektor beplan. Die onderwerpe wat behandel word, sluit direk aan by die kwantitatiewe agtergrond wat vir bepaalde beroepe in die sakewêreld vereis word.

Die leerstof word geïllustreer en ondersteun deur gebruik te maak van toepaslike voorbeelde en grafieke. Deurgaans word riglyne gegee vir die doen van berekenings met behulp van rekenaarsagteware. Dit verseker dat die klem van die boek val op die korrekte toepassing en interpretasie van tegnieke, deurdat die leser omslagtige en tydrowende verwerkings kan vermy. Elke tema sluit af met toepaslike oefeninge wat spesifiek daarop gerig is om die leser te help met die bemeestering van die onderwerpe.

Contents:

  • Hoofstuk 1 Wiskundige bewerkings en funksies

  • Hoofstuk 2 Differensiasie

  • Hoofstuk 3 Integrasie

  • Hoofstuk 4 Matriksalgebra

  • Hoofstuk 5 Lineêre programmering

  • Hoofstuk 6 Antwoorde op geselekteerde oefeninge

About the Author

Andre Swanepoel het benewens sy praktykervaring ook meer as 21 jaar ondervinding as senior lektor en statistiese konsultant in die Departement Statistiek aan die Universiteit van Pretoria.

  Leon Vivier het meer as 45 jaar ondervinding in die private en openbare sektor as konsultant in statistiek en ekonomiese ontwikkeling sowel as professor in statistiek in die Departement Statistiek aan die Universiteit van Pretoria.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Kwantitatiewe statistiese tegnieke (3de uitgawe)
Authors:
A Swanepoel, FL Vivier, SM Millard, R Ehlers
Format:
Physical Hardcopy