CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Inleiding tot die Onderwysreg (4de uitgawe)

Now: R451.25
Was: R475.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627040474
UPC:
9780627040474
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Inleiding tot die Onderwysreg (4de uitgawe)

Authors: IJ Oosthuizen, JP Rossouw, A de Wet, MC Rossouw

Format: Physical Hardcopy

Inleiding tot die Onderwysreg demonstreer dat daar te midde van ’n oormatige aanbod van inligting steeds ruimte is vir werk wat saamgestel is deur kundiges met ’n magdom kennis en ervaring. Sonder enige twyfel word die gestelde doelwitte en uitkomste bereik, dog dit reik selfs verder deurdat ’n rykdom aan kennis op ’n toeganklike, relevante wyse aangebied word vir enigeen wat poog om die teorie en praktyk van die beheer, bestuur en regulering van onderwys te verstaan.

Van spesifieke belang in hierdie nuwe uitgawe is die byvoeging van die regsraamwerk en -implikasies vir vroeë kinderontwikkeling (VKO). Vir diegene met ’n professionele belang bied dit ’n kundige, inleidende uiteensetting van die fundamentele beginsels wat hul taak onderlê. Dit is ’n lesersvriendelike teks, en die skrywers moet gelukgewens word met hul vaardige ontsluiting van die sleutelkwessies inherent aan hierdie komplekse studieveld.

Dr. Steve Greenfield Professor in Sportreg en -praktyk Westminster Law School University of Westminster Londen

Contents:

  • Hoofstuk 1: Die regsomgewing van openbare skole en vroeë kinderontwikkeling

  • Hoofstuk 2: Beginsels van regstoepassing in die vroeë kinderjare en skoolomgewings

  • Hoofstuk 3: Die Grondwet as bron van die onderwysreg

  • Hoofstuk 4: Internasionale reg, wetgewing en gemenereg as bronne van onderwysreg

  • Hoofstuk 5: Die professionele onderwyser in die werkplek

  • Hoofstuk 6: Die onderwyser as sorgsame toesighouer

  • Hoofstuk 7: Leerderdissipline

  • Hoofstuk 8: Skoolveiligheid


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Inleiding tot die Onderwysreg (4de uitgawe)
Authors:
IJ Oosthuizen, JP Rossouw, A de Wet, MC Rossouw
Format:
Physical Hardcopy