CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Alkant Olifant – 'n Inleiding tot die Literatuurwetenskap

Now: R674.50
Was: R710.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627023385
UPC:
9780627023385
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Alkant Olifant – 'n Inleiding tot die Literatuurwetenskap

Authors: CN van der Merwe, H Viljoen

Format: Physical Hardcopy

Watter idee sal blindes van 'n olifant hê?

Seker 'n baie beperkte idee. Miskien dink hulle dis 'n muur, 'n pilaar, en 'n ander dis 'n slang.

Dit is die analogie wat uitgebuit word in Alkant Olifant, 'n inleiding tot die literatuurwetenskap . Die letterkunde is immers ook 'n omvattende verskynsel en die algemene literatuurwetenskap 'n veelsydige dissipline. Die letterkunde word dus vanuit verskillende teoretiese hoeke beskou. Moderne teoretiese sienings (bv. New Criticism, Nuwe Historisme en Postkolonialisme) word verduidelik deur 'n klassieke teks, Jan Rabie se Droogte, deurlopend m.b.v. hierdie teoriee te belig.

Gerigte vrae oor ander Suid-Afrikaanse kortverhale help verder om hierdie nuwer teoriee vir plaaslike lesers bruikbaar te maak. Daarna word basiese vrae oor die literatuurwetenskap behandel. Die boek is 'n onontbeerlike hulpmiddel vir elke ernstige letterkundestudent en 'n moet vir elke onderwyser en dosent wat op hoogte wil bly met ontwikkelinge in die literatuurstudie.

Contents:

  • 1. Literatuurwetenskap 2. Literatuur, sy aard en sy funksies 3. Soorte literatuur 4. Van skrywer tot struktuur en verder: moderne benaderings tot die literatuurstudie 5. Letterkunde en leser, samelewing, psige: moderne benaderings tot die literatuurstudie 6. Literatuur en waardes 7. As die Absolute in die water val Register Verhale


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Alkant Olifant – 'n Inleiding tot die Literatuurwetenskap
Authors:
CN van der Merwe, H Viljoen
Format:
Physical Hardcopy