Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

DIGITAL - Kind, Die (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10: Novel) ePDF (1-year licence)

R88.80
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636203884
UPC:
9780636203884
Condition:
New
Availability:
Digital access is generated within 1–2 working days of payment and delivered via email with setup instructions.
Shipping:
Free Shipping

Product Description

Kind, Die (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10: Novel) ePDF (1-year licence)

Format: eBook (ePDF)

Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol, en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. "Ek sien jou," het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou hê nie. Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wêreld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is.

Sentraal staan die uitverkore kind wat deur dié wat dood is en tóg lewe, gemerk is om 'n groot man te word – ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar 'n kind kan nie tussen twee ma’s staan as die een van riet en die ander van sterklip gemaak is nie.

Hierdie uitgawe van Die kind, bied omvattende studiemateriaal, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
MML Literature
Language:
Afrikaans
Publication Date:
31/10/2016
Recommended Age:
15–17
Related Formats:
Printed edition ISBN: 9780636179394
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Children's Fiction, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General