Product Description
Charlieboy (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8: Roman) ePDF (1-year licence)
Author: A Erasmus
Format: eBook (ePDF)
Charlieboy wys wat in hom steek toe hy ’n groot euwel in die skool uitroei en so die held word van die meisie van wie hy hou. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.