CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Geskiedenis Graad 12

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356729
UPC:
9781920356729
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Geskiedenis Graad 12

Format: Physical Hardcopy

’n Blik op die Geskiedenis Graad 12 leerplan kan ’n mens afskrik – daar is soveel feite en datums om te onthou! Ace It!

Geskiedenis Graad 12 kan dit vir jou makliker maak om die inligting in hanteerbare afdelings af te breek. Dit maak dit makliker om te leer en alles te onthou wat jy vir die eksamen nodig het.

Hierdie fokus op feite en datums omtrent geskiedkundige gebeure is dalk ’n belangrike deel van jou voorbereiding op die eindeksamen, maar dit moenie die enigste ding wees waarop jy klem lê nie. Eksamintors spreek dikwels hul kommer uit oor die leerders se gebrek aan vaardighede by die ontleding van bronne om ’n argument te formuleer en te ondersteun.

Ace It! Geskiedenis Graad 12 sal jou help om voor te berei deur nuttige en uitvoerige wenke te bied oor die verskillende bronne, insluitend foto’s, strokiesprente, plakkate, propaganda en meer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Geskiedenis Graad 12
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy