CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Geskiedenis Graad 11

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356286
UPC:
9781920356286
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Geskiedenis Graad 11

Format: Physical Hardcopy

Die vermoë om gebeure in die geskiedenis te vergelyk, te ontleed en te beskryf is kern komponente van die Graad 11 Geskiedenis eksamen. Geen daarvan sal egter moontlik wees sonder ’n grondige begrip van die opeenvolging van gebeure en omstandighede van ’n sekere geskiedkundige gebeurtenisse nie.

Ace it! Geskiedenis Graad 11 sal jou help om hierdie vaardighede te ontwikkel deur die inhoud te verskaf wat jy nodig het om te verstaan wat gebeur het, hoekom en hoe.

Dan en dan alleen sal jy dit kan ontleed en dit in die wyer konteks en tydlyn kan plaas. Ace it!

Geskiedenis Graad 11 neem ’n bron gebaseerde benadering wat verkieslik is in beide CAPS en IEB-skole. Ace it!

Geskiedenis Graad 11 verskaf die nodige vaardighede en konteks om die bronne te gebruik om ’n argument te bevorder of aannames oor ’n spesifieke persoon of gebeurtenis in die geskiedenis te maak. Dis sal jou help om deeglik vir die Graad 11 Geskiedenis eksamen voor te berei.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Geskiedenis Graad 11
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy