CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Geskiedenis Graad 10

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356187
UPC:
9781920356187
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Geskiedenis Graad 10

Format: Physical Hardcopy

Geskiedenis blyk vir baie leerders ’n oorweldigende hoeveelheid leeswerk, feite en datums te behels. Terwyl dit waar mag wees dat Geskiedenis harde werk verg, is dit nie waar dat jy tydlyne moet leer om die eksamen te slaag nie.

Geskiedenis is ’n fassinerende vak wat vereis dat mens ook moet ontleed, vergelyk, beskryf en spekuleer oor die dinge wat in die verlede plaasgevind het. Ace It!

Geskiedenis Graad 10 kan hiermee hand bysit – die inligting en datums asook die vaardighede wat jy benodig om die meer uitdagende eksamenvrae te beantwoord. In Graad 10 sal jy moet begin om jou vermoë om geskiedkundige bronne te ontleed toe te pas.

Dit behels strokiesprente, koerante en tydskrifartikels, uittreksels uit boeke en dagboeke, foto’s en kuns. Ace It!

Geskiedenis Graad 10 sal jou op die regte pad plaas om Geskiedenis in Graad 10 en verder te slaag.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Geskiedenis Graad 10
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy