CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356309
UPC:
9781920356309
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11

Format: Physical Hardcopy

Graad 11 is ’n belangrike akademiese jaar, en waarskynlik die uitdagendste van jou skoolloopbaan. Ace It!

Lewenswetenskappe Graad 11 bou voort op die kennis van Graad 10 en bied uitgebriede voorbeelde van begrippe wat jy benodig om met gemak na Graad 12 te vorder. Vaardighede wat verlede jaar vir jou nuut was, sal in hierdie studiegids hersien en vasgelê word.

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 bevat ook die uiters belangrike Omgewingstudies-afdeling wat in jou Matriek eindeksamen sal voorkom.

Eksaminators kla dat die leerders hierdie afdeling nie ordentlik hersien het nie. Wys hulle dat jy die uitsondering is en bou vanjaar en vorentoe, die regte grondslag.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy