Product Description
Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10
Format: Physical Hardcopy
Eksaminators kla dikwels dat Lewenswetenskappe-leerders nie hul biologiese terme goed genoeg ken nie. Ons verstaan dat die aantal biologiese terme en verskillende dele van biologiese stelsels wat jy vir Graad 10 moet ken, oorweldigend blyk te wees.
Dit is hoekom die inligting in Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 in ’n formaat aangebied word wat maklik is om te leer, soos in tabelle en geëtiketteerde diagramme.
Jy kan die oefen-eksamenvrae (met voorgestelde antwoorde) gebruik om toe te pas wat jy geleer het. Dit is noodsaaklik vir die hersiening van Lewenswetenskappe – daar is talle leerders wat hulle werk ken, maar punte verloor omdat hulle eenvoudig nie die vrae ordentlik beantwoord nie.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.