CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 12

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356774
UPC:
9781920356774
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 12

Format: Physical Hardcopy

Nou vir die moeilike deel! Jou finale Lewenswetenskappe eksamens (Vraestel 1 en 2) is om die hoek en jy moet weet wat die belangrikste is, hoe die vrae gestel gaan word en watter vaardighede jy benodig om die eksamens te slaag. ’n Algemene klagte by eksaminators is dat leerders wat Lewenswetenskappe Graad 12 loop dikwels die vereiste kennis het, maar nie verstaan hoe om die vrae te beantwoord nie. ’n Eienskap van Ace it!

Lewenswetenskappe Graad 12 is eksamenvrae wat jy kan oefen om jou te help voorberei. Gebruik die vrae en aantekeninge om jou kennis te toets asook jou begrip van die vereistes van die vraag.

Dit is veral belangrik wanneer dit by Vraestel 2 kom. Ten einde jou vaardighede by die skryf van opstelle in te skerp, is dit noodsaaklik dat jy (a) die inhoud begryp en (b) weet hoe om ’n goeie opstel neer te pen.

Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 sal jou met albei help.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Lewenswetenskappe Graad 12
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy