Product Description
Ace It! Besigheidstudies Graad 12
Format: Physical Hardcopy
Besigheidstudies is ’n teoretiese vak met alledaagse toepassings. Dit beteken dat jy vir jou eksamen daartoe in staat moet wees om die inhoud op verskeie situasies toe te pas.
Ace it! Besigheidstudies Graad 12 pas toepaslike en interessante voorbeelde op die inhoud toe.
Dit bied jou die geleentheid om die begrippe daadwerklik te verstaan asook om jou ’n idee te gee van die soort voorbeelde waarna eksamintors op soek is. Kontrolelyste word aan die einde van elke kwartaal verskaf sodat Ace it!
Besigheidstudies Graad 12 jou kan help om op hoogte te bly van wat jy hersien het en wat jy nog moet doen. Dit sal jou help om beheer van jou leerwerk te neem en seker te maak dat jy jou Besigheidstudies eindeksamen met vertroue kan skryf.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.