CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Besigheidstudies Graad 11

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356668
UPC:
9781920356668
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Besigheidstudies Graad 11

Format: Physical Hardcopy

Eksamintors lewer dikwels kommentaar op die leerders se gebrek aan inhoudskennis en die uitwerking wat dit het op hul vermoë om gestruktureerde en intelligente opstelle te skryf. Ace it!

Besigheidstudies Graad 11 sal help om seker te maak dat jy ’n beter begrip het van die algemene besigheidskonsepte en toepaslike tegnologie. Dit is die eerste stap om jou argumente te verdiep en soveel punte moontlik te behaal.

Besigheidstudies kom dalk soos ’n vak swaar aan inhoud voor. Ace it!

Besigheidstudies Graad 11 neem egter die inhoud en breek dit in grafiese en visuele aanbiedings af. Dit maak die inhoud meer toeganklik en makliker om te leer, te verstaan en te onthou.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Besigheidstudies Graad 11
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy