Product Description
Ace It! Besigheidstudies Graad 10
Format: Physical Hardcopy
Besigheidstudies in Graad 10 is ’n belangrike en interessante vak. Tesame met Rekeningkunde is Besigheidstudies ’n natuurlike uitbreiding van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wat jy in Graad 8 en 9 behandel het.
Ace It! Besigheidstudies Graad 10 sal jou help om die verskillende begrippe te bowe te kom wat jy in hierdie bekendstellingsjaar moet ken.
Ingewikkelde begrippe word in hanteerbare afdelings afgebreek wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. Ace It!
Besigheidstudies Graad 10 herken ook dat baie leerders in Graad 10 nie die eksamen vaardighede het nie. Dus word eksamenwenke verskaf om jou te help om jou eerste Besigheidstudies-eksamen knap en met vertroue te behartig.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.