CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Zackie Mostert Omnibus 2 (boek 6-10)

R240.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799389456
UPC:
9780799389456
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Zackie Mostert Omnibus 2 (boek 6-10)

Author: Jaco Jacobs

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of ’n klomp meisies baie, baie vies maak – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Kort op die hakke van die eerste omnibus, verskyn nog vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:

Zackie Mostert druk ’n drie

Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante

Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies

Zackie Mostert en die meisiemoles

Zackie Mostert en die baie beroemde hond

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/09/2018
Language:
Afrikaans
Pages:
232
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.2 kg