CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799397826
UPC:
9780799397826
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan

Author: Jaco Jacobs

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ’n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ’n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag?

Die wenner kry ’n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie.

Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel – en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel!

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Zackie Mostert
Publication Date:
10/01/2020
Language:
Afrikaans
Pages:
48
Dimensions:
212 × 137 mm