Product Description
Z-A-K: Die reis na Zenkion
Author: Theresa van Baalen
Format: Paperback
Recommended for ages 13+
Sluit by Mitch, Lionel en Imke aan vir ’n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en ’n soeke na antwoorde.
Z-A-K: Die reis na Zenkion is die opvolg van die eerste boek in die
Z-A-K-reeks, Z-A-K: Die Blou Planeet.
About the Author
Theresa van Baalen skryf stories vir alle ouderdomsgroepe, maar is veral bekend vir die prenteboek Karla Krullebol, asook die Sanri Steyn-reeks. Sy is van kleins af ’n boekwurm en alhoewel sy mettertyd ook boeke vir volwassenes begin lees het, het sy nooit haar voorliefde vir kinder- en jeugboeke ontgroei nie.
As skrywer is dit steeds haar eerste liefde en sy kan nie aan ’n lekkerder werk dink as om stories vir jong lesers te skryf nie. Theresa woon op Port Nolloth waar sy ’n stukkie halfwoestyn in ’n tuin probeer verander en plesier put uit die manewales van ’n klomp halfmak wilde katte.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace