CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Video-idees

R180.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780799390599
UPC:
9780799390599
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Video-idees

Author: Tim Grabham

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Maak fantastiese video's en animasie om op YouTube te plaas en met jou vriende te deel!

Droom jy daarvan om die volgende YouTube-sensasie te word? Of hou jy net daarvan om video's te maak? Moet jy ’n videojoernaal vir ’n skoolprojek maak? Ontdek die videomaak-proses van draaiboek tot skerm, met praktiese wenke, raad en kortpaaie vir jou eie opwindende projekte tuis.

Hierdie boek bevat al die inligting wat jy nodig het om jou eie video's te maak. Ontdek die beste kamerahoeke, leer hoe om videomateriaal te redigeer, hoe om jou video aanlyn te kry, en hoe om veilig op die internet te bly. Gaan jy jou eie weervoorspelling opneem? ’n Kosmaakdemonstrasie verfilm? Jou troeteldier se lawwe toertjies op video vaslê? Of met die kamera oor jou geheime talente gesels? Video-idees bevat alles wat jy nodig het om die beste video's ooit te maak – van die keuse van jou kostuums tot daardie baie belangrike post-produksie-kortpaaie.

Of jy nou spesiale geleenthede opneem, jou eie animasievideo's maak, ’n rekenaarspeletjie resenseer of ’n musiekvideo maak – hierdie briljante boek sal jou help om ’n ster en ’n videojoernalis te word!

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/01/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
80
Dimensions:
233 × 195 × 9 mm
Authors:
Tim Grabham
Publisher:
LAPA Publishers
Publisher Title:
Video-idees
Format:
Paperback