Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Ekonomie Graad 11 Leerderboek

R313.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415436660
UPC:
9781415436660
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Ekonomie Graad 11 Leerderboek

Format: Physical Hardcopy

Ons land word as die ekonomiese middelpunt van Afrika beskou en hierdie boek sal jou presies wys hoekom dit so is. Danksy jou ervaring in Graad 10 Ekonomie sal jy reeds weet dat hierdie vak alles insluit omtrent die verantwoordelike gebruik van hulpbronne om in ons behoeftes en benodigdhede te voorsien. Daar is natuurlik verskeie diverse faktore wat daarby betrokke is – materieel sowel as sosiaal – en hierdie jaar gaan jy hierdie faktore verder verken.

Jy sal ons arbeidsmag en gemengde ekonomie deeglik bestudeer. Jy sal van marksektore en verhoudings tussen markte leer. Jy sal ook aktuele kwessies soos armoede en omgewingsagteruitgang bestudeer en uitvind hoe dit die ekonomiese groei beïnvloed. Jy sal teen die einde van die jaar uiters belangrike kennis en vaardighede ingewin het wat jy in jou lewe kan toepas – nou sowel as in die toekoms.

Features:

  • Volkleur, A4 grootte handboek.

  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.

  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.

  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.

  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.

  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.

  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.

  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.

  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Ekonomie Graad 11 Leerderboek
Format:
Physical Hardcopy