Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Geskiedenis Graad 11 Leerderboek

R320.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415437001
UPC:
9781415437001
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Geskiedenis Graad 11 Leerderboek

Format: Physical Hardcopy

’n Land word deur verskeie kenmerke bepaal. Een van hierdie kenmerke is ekonomiese beleid. Jy sal hierdie jaar ontdek hoe kapitalisme in die Verenigde State en kommunisme in die Sowjetunie baie verskillende ontwikkelings en probleme in daardie lande tot gevolg gehad het. Nog ’n bepalende kenmerk is nasionalisme, wat baie soorte vorme kan aanneem. Jou eie land is een van baie voorbeelde wat jy gaan verken, waar ’n omstrede soort nasionalisme tot die stigting van die Republiek van Suid-Afrika in 1961 gelei het.

Alles wat sedertdien ontwikkel het – insluitende die gevangenisstraf, vrylating en presidentskap van Nelson Mandela – is ’n gevolg van daardie oomblik. Dit is waarom Geskiedenis so ’n nuttige vak is om te hê. Dit bied jou ’n nuwe waardering vir die wêreld soos jy dit vandag ken: polities, sosiaal en ekonomies. Die beste manier om die hede sowel as die toekoms te verstaan, is om die verlede te verstaan. Hierdie boek sal jou wys waarom dit só is.

Features:

  • Volkleur, A4 grootte handboek.

  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.

  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.

  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.

  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.

  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.

  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.

  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.

  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Geskiedenis Graad 11 Leerderboek
Format:
Physical Hardcopy