Product Description
Via Afrika Ekonomie Graad 10 Leerderboek
Format: Physical Hardcopy
Welkom by Graad 10 Ekonomie. Hierdie kursus sal jou help om ‘n goeie grondslag vir jou toekomstige loopbaan te lê, ongeag wat dit mag wees.
Eenvoudig gestel, hierdie vak wys jou hoe individue en organisasies hulpbronne gebruik om hulle behoeftes en begeertes te bevredig. Jy sal die verantwoordelikhede ontdek wat daarmee saamgaan, jy sal nuwe vaardighede en kennis verwerf, en op pad wees na ware sukses.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.