Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Novelle: Sweepsoldaat van Sondelani

R82.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415441459
UPC:
9781415441459
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Novelle: Sweepsoldaat van Sondelani

Format: Physical Hardcopy

Eers het Mandla gedink sy broer, Bongi, is reg; hy voel dalk net kriewelrig omdat die drif altyd donker is. Dalk is die geplas in die water maar net watervoëls. Tot die aand wat die rooi oë tussen die riete verskyn . . .

Mandla se pa wil hom nie glo nie en noem hom ’n zinyane wat blêr-blêr na sy ma toe hardloop. Bongi lag hom uit. Hulle bokke begin verdwyn, en Simba, Bongi se hond, word vergiftig. Brandstigting verwoes byna die plaas, en wanneer Mandla se pa hom opdrag gee om die rietbos aan die brand te steek, begin dinge erg skeefloop.

Die dag na die brand maak Mandla en Bongi ’n gruwelike ontdekking en om alles te kroon, word Mandla se pa deur die polisie ondervra oor wildstropery op die plaas waar Thandi se pa bestuurder is. Sy vriendskap met Thandi is daarmee heen en niks is reg met die wêreld nie. Mandla het nog nooit so alleen gevoel nie. Hy weet hy moet iets doen, maar wat?


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Novelle: Sweepsoldaat van Sondelani
Format:
Physical Hardcopy