Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek

R165.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415424902
UPC:
9781415424902
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek

Format: Physical Hardcopy

Welkom by nog ’n opwindende jaar om jou Eerste Addisionele Taal te leer. Hierdie boek is vol interessante leeraktiwiteite wat jou sal help om jou taalvaardighede te verbeter.

Jy gaan baie pret hê saam met jou klasmaats wanneer julle oefen om in die klas te praat. Jy sal jou luistervermoë ontwikkel, en jy sal ook leer om op ’n beter vlak te lees en te skryf.

Hoe meer jy die taal gebruik, hoe meer sukses sal jy behaal – in jou ander vakke op skool sowel as in die lewe buite die klaskamer. Wees gereed om die vryheid van uitdrukking te ontdek.

Features:

  • Volkleur, A4 grootte handboek.

  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.

  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.

  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.

  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.

  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.

  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.

  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.

  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek
Format:
Physical Hardcopy