Product Description
Verneukkind en ander verhale Gr 11 FAL (CAPS Approved)
Author: Various
Format: Physical Hardcopy
Verneukkind en ander verhale is ’n bundel kortverhale gerig op senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die bundel bevat verhale wat lesers in die eerste plek as stories kan geniet.
Maar ’n belewing – en studie – van die wêreld van die kortverhaal kan lesers ook in staat stel om kreatief hulle eie wêrelde te verken. Die keuse van kortverhale in Verneukkind en ander verhale gee ’n goeie beeld van die verskeidenheid wat kortkuns kan aanneem:
Features:
-
spanningsverhale met karakters in vreemde en selfs bedreigende omstandighede;
-
die essayistiese uitbeelding van interessante karakters en hulle intense ervarings;
-
lewendige en vermaaklike humor en satire;
-
liefdesverhale met temas wat strek van jongmens-verliefdheid tot verbode liefde;
-
historiese verhale en herinneringsketse met ’n basis in werklike gebeure in die verlede; en
-
misterieverhale, legendes en mites oor die vreemde en onverklaarbare wat tog ook deel van ons innerlike wesens is.
-
Verneukkind (Fanie Viljoen)
-
Framboos (Francois Bloemhof)
-
’n Bed vir Johnny (Jeanetta Basson)
-
Die winterweer (Emile Joubert)
-
Koning van die townships (Rudi Daniels)
-
Frikkie in my kind (Anastasia de Vries)
-
Die geskenk (Elsa Joubert)
-
Optelgoed (Christien Neser)
-
Johanna Magdalena Matthee (Annami Simon)
-
SOS (Karel Willemse)
-
Van Duiwel Pontius na Dominee Pilatus (Jan Spies)
-
Gesondheid, Souf! (Riana Scheepers)
-
Die invloed (Pirow Bekker)
-
Lywe (Jaco Fouché)
-
Drie susters (Corlia Fourie)
-
Padkamp (JM Gilfillan)
-
Belinda en die blou ster (Harry Kalmer)
-
Bodyguards (Anzil Kulsen)
-
Die after-party (Jan van Tonder)
-
Die kind (Wilna van Heerden)
-
Dubbelvisie (Clinton V du Plessis)
-
Die paradysbossie (Marietjie Kotzé)
-
Riviermin (Elsabe Steenberg)
-
Die Gat-in-die-muur (Wendy Maartens)
-
Roep van die waterslang (Thomas Deacon)
Verneukkind en ander verhale sluit die volgende kortverhale in: Verneukkind en ander verhale bied omvattende studiemateriaal oor die ingeslote verhale, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal, maar ook vir enige belangstellende leser en student van kortkuns.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.