Product Description
FET Ink en ander verhale
Format: Paperback
Recommended for ages 15+
Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek.
Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.
Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend:
-Johan Bakkes,
-Chris Barnard,
-Willemien Brümmer,
-Christo Davids,
-E.K.M. Dido,
-Carina Diedericks,
-Nelia Engelbrecht,
-Willem Fransman,
-Maya Fowler,
-J.M. Gilfillan,
-Erns Grundling,
-P.J. Haasbroek,
-Jaco Jacobs,
-Elsa Joubert,
-Wendy Maartens,
-Elias P. Nel,
-Modikwagae Joséph Pholo,
-Riana Scheepers,
-Solet Scheeres,
-Braam van der Vyer,
-Jan van Tonder,
-Paul C. Venter,
-Fanie Viljoen
-en George Weideman.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace