CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

FET ’n Ster in haar sak en ander verhale

R200.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799391084
UPC:
9780799391084
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

FET ’n Ster in haar sak en ander verhale

Author: Martie Preller

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

 

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ’n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans.

Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van die verhale en besprekings van die literêre aspekte van elke verhaal.

 

About the Author

Martie Preller is een van die mees bekroonde kinderboekskrywers in Afrikaans, en haar immergroen karakters soos Babalela, Jamie en Sebastiaan en Balkie het oor die jare volksbesit geword. Sy het bykans 40 boeke gepubliseer en haar skryfwerk is onder meer met die Sanlamprys vir Jeuglektuur, die Tienie Holloway-medalje, die M.E.R.-prys en die Alba Bouwer-prys bekroon.

Sy is in 2023 oorlede.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/07/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
280
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.3 kg