CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Sprak of sprook en ander gedigte Gr 11 FAL (CAPS Approved)

R138.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636184763
UPC:
9780636184763
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Sprak of sprook en ander gedigte Gr 11 FAL (CAPS Approved)

Author: Various

Format: Physical Hardcopy

In die gedig sprak of sprook waaruit die titel van hierdie bundel kom, betreur die digter dit dat ons dikwels so oppervlakkig met moderne kommunikasiemiddele werk. Eintlik “sprak ons dan geen sprook nie”.

Daarteenoor kan die studie en die fyn lees van gedigte ons weer die wonder van die woord laat beleef – die magiese spreke van die sprokie, maar ook die logika van die woord wat goed oorweeg en versigtig in ’n fyn net van verbande en assosiasies gespreek is. Sodoende maak woorde nuwe wêrelde binne die leser en daarbuite oop.

Elke gedig in hierdie bundel kan ’n opwindende reis wees; is daar nie net iets van die bekende te leer nie, maar ook iets van die nog onbekende, streke van die menslike gees – ’n grootse reis wat die onuitputlike bron van die poëtiese woord bied.

Met illustreerder Dale Blankenaar se eiesoortige en dikwels vermaaklike interpretasies van die tekste, kan hierdie byderwetse bundel elke leser inspireer om self vele sproke te spreek! sprak of sprook en ander gedigte sluit die volgende gedigte in:

Features:

  • bondel (Koos Kombuis)

  • Saluut aan ’n “servant” (John Boyes)

  • Saalhulp (Kobus Lombard)

  • Bergies (Louis Esterhuizen)

  • Rentmeesters (Kobus Lombard)

  • ’n Gedig vir Mapetla (Willem Krog)

  • treinrit (Elias P Nel)

  • Oppie Cape Flats (Willem Fransman (junior))

  • Loop en val (Louis Esterhuizen)

  • Brief insake Downsindroom (Sarina Dönges)

  • Demokrasie (Pity) Limited (Peter Snyders)

  • Armchair politician (Peter Snyders)

  • Demokrasie? Demokrasie? (Peter Snyders)

  • Ouman in tehuis (Pirow Bekker)

  • Ons Komvandaan (Diana Ferrus)

  • Mol (PJ Philander)

  • Elokusie (Daniel Hugo)

  • Uitvaart (Lucas Malan)

  • Broeis hen (George Weideman)

  • onomatopee (Hein Viljoen)

  • Krokodil (Johann de Lange)

  • Die tarentaal (Totius)

  • ’n miskruier het die reusedrol (Hendrik Boshoff)

  • Sommerso (Hester Heese)

  • In memoriam: Azra (MM Walters)

  • Die snoek (Barend Toerien)

  • Witbaardmeersterretjie (Johann Lodewyk Marais)

  • Sterrekyker (Franci Greyling)

  • Testament (Kobus Lombard)

  • Magteloos (Lina Spies)

  • Kabouterliefde (Ingrid Jonker)

  • Die man se standpunt (CJ Langenhoven)

  • sprak of sprook (Izak de Vries)

  • Here Be Dragons (Izak de Vries)

  • “Mamma” kan ek nie sê nie (Jelleke Wierenga)

  • laatnagloei (Susan Smith)

  • Telkom-gesprek met my ma (1) (Lucas Malan)

  • Elegie vir ’n vriend (Johan Steyn)

  • ’n Tante wat woon in Napier (Philip de Vos)

  • My antie Johanna de Beer (Philip de Vos)

  • Die dans van die reën (Eugène N Marais)

  • Welkomsgroet aan die herfs (Lina Spies)

  • Ek het ’n huisie aan die Rand (Pirow Bekker)

  • die silwermaan lê in sy gô-hok (Floris Brown)

  • Die wonder van ’n boom (Michael Khoosal)

  • katie melua (Cas Vos)

  • ballade van ’n kitaarslaner (Valiant Swart)

  • sonvanger (Valiant Swart)


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
MML Literature
Language:
Afrikaans
Publication Date:
30/09/2016
Recommended Age:
16–18
Related Formats:
eBook (ePub) ISBN: 9780636203921
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Children's Poetry, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General