Product Description
Verbintenis en Venster: Die Nederlandstalige Letterkunde van Aanvang tot Hede – 'n Literatuurgeskiedenis in Afrikaans, Deel 1
Author: HP van Coller
Format: Physical Hardcopy
Verbintenis en venster. Die Nederlandstalige letterkunde van aanvang tot hede – ’n Literatuurgeskiedenis in Afrikaans is die eerste nuwe Afrikaanse literatuurgeskiedenis van die Nederlands(talige) letterkunde in dertig jaar.
Dit is ’n literatuurgeskiedenis vir die Afrikaanse student en dosent van die Nederlandstalige letterkunde en geïnteresseerde leek.
Contents:
-
Inleidende opmerkings
-
Hoofstuk 1: Die Middeleeue
-
Hoofstuk 2: Die Sewentiende Eeu
-
Hoofstuk 3: Die Agtiende en Negentiende Eeu
-
Hoofstuk 4: Die laat Negentiende en vroeë Twintigste Eeu
-
Hoofstuk 5: Die Nederlandse Letterkunde ná die Tweede Wêreldoorlog
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.