CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Perspektief en Profiel – 'n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis Deel 1 (2de uitgawe)

Now: R874.00
Was: R920.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627031045
UPC:
9780627031045
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Perspektief en Profiel – 'n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis Deel 1 (2de uitgawe)

Author: HP van Coller

Format: Physical Hardcopy

Perspektief en Profiel – ’n Afrikaanse literatuurgeskiedenis in drie dele (1998, 1999, 2006) is die enigste omvattende Afrikaanse literatuurgeskiedenis wat tans op die mark is. Dit word wyd benut hier én in die buiteland. Van die belangrikste skrywers soos Etienne van Heerden, Marlene van Niekerk, Eben Venter, Alexander Strachan, Ingrid Winterbach en Breyten Breytenbach het egter sedert die verskyning van die deel waarin hulle oeuvres behandel is, van hul beste werk gelewer.

Dit het daarom tyd geword om 'n totaal bygewerkte uitgawe die lig te laat sien. Boonop bied dit die geleentheid om van die perspektiewe by te werk én selfs nuwes (bv. oor die uitgewerswese en kinder- en jeugliteratuur) in te sluit. Dit kan met reg beweer word dat hierdie literatuurgeskiedenis toenemend bykans alle relevante aspekte van die Afrikaanse literêre veld dek.

'n Nuwe uitgawe het ook die voordeel dat dit die geleentheid bied om jonger literatore as medewerkers te betrek. Nie net is hulle die akademici van die toekoms nie, maar bring hulle meestal ander (teoretiese) perspektiewe wat verrykend inwerk op die geheel.

Hierdie nuwe uitgawe is ingrypend herstruktureer, telkens met enkele perspektiewe en 'n aantal profiele, alfabeties ingedeel. Hierdie uitgawe (Deel 1) bevat die volgende perspektiewe: "Klein begin is aanhou wen" (oor die ontstaansgeskiedenis van die Afrikaanse letterkunde); 'n blik op die Nederlandstalige Suid-Afrikaanse letterkunde, 1652–1925; inleiding tot buite-kanonieke Afrikaanse kulturele praktyke; en 'n perspektief op die Afrikaanse prosa. Die profiele strek van Hennie Aucamp tot Henriette Grové (A–G).

Contents:

  • Perspektiewe

  • Klein begin is aanhou wen – ‘n perspektief op die aanvangsfase van die Afrikaanse letterkunde Nederlandstalige Suid-Afrikaanse letterkunde, 1652-1925 ‘n Inleiding tot buite-kanonieke Afrikaanse kulturele praktyke Prosa: ‘n Oorsig van die Twintigste eeu

  • Profiele

  • Hennie Aucamp | Hennie Aucamp as digter | Pirow Bekker | Eleanor Baker | Chris Barnard | Gerhard J. Beukes | Peter Blum | Boerneef | Breyten Breytenbach | André P. Brink | Eveleen Castelyn | Jan F.E. Celliers | T.T. Cloete | Sheila Cussons | W.A. de Klerk | Johann de Lange | Abraham de Vries | Izak de Villiers | Reza de Wet | E.K.M. Dido | I.D. du Plessis | P.G. du Plessis | Elisabeth Eybers | Louis Estherhuizen | H.A. Fagan | Pieter Fourie | Jeanne Goosen | Tom Gouws | Rachelle Greeff | J.F.W. Grosskopf | Henriette Grové


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Perspektief en Profiel – 'n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis Deel 1 (2de uitgawe)
Authors:
HP van Coller
Format:
Physical Hardcopy