CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Perspektief en Profiel – 'n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis Deel 2 (2de uitgawe)

Now: R874.00
Was: R920.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627031052
UPC:
9780627031052
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Perspektief en Profiel – 'n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis Deel 2 (2de uitgawe)

Author: HP van Coller

Format: Physical Hardcopy

Perspektief en Profiel – ’n Afrikaanse literatuurgeskiedenis in drie dele (1998, 1999, 2006) is die enigste omvattende Afrikaanse literatuurgeskiedenis wat tans op die mark is. Dit word wyd benut hier én in die buiteland. Van die belangrikste skrywers soos Etienne van Heerden, Marlene van Niekerk, Eben Venter, Alexander Strachan, Ingrid Winterbach en Breyten Breytenbach het egter sedert die verskyning van die deel waarin hulle oeuvres behandel is, van hul beste werk gelewer.

Dit het daarom tyd geword om 'n totaal bygewerkte uitgawe die lig te laat sien. Boonop bied dit die geleentheid om van die perspektiewe by te werk én selfs nuwes (bv oor die uitgewerswese en kinder- en jeugliteratuur) in te sluit. Dit kan met reg beweer word dat hierdie literatuurgeskiedenis toenemend bykans alle relevante aspekte van die Afrikaanse literêre veld dek.

'n Nuwe uitgawe het ook die voordeel dat dit die geleentheid bied om jonger literatore as medewerkers te betrek. Nie net is hulle die akademici van die toekoms nie, maar bring hulle meestal ander (teoretiese) perspektiewe wat verrykend inwerk op die geheel.

Hierdie nuwe uitgawe is ingrypend herstruktureer; telkens met enkele perspektiewe en 'n aantal profiele, alfabeties ingedeel. Hierdie uitgawe (Deel 2) bevat die volgende perspektiewe: Drama: ‘n oorsig vanaf 1990-2010; perspektief op die Afrikaanse drama: 1906-1966; die Afrikaanse vroueskrywer; ‘n perspektief op die Afrikaanse literêre tydskrifte én ? perspektief op kinder- en jeugliteratuur. Die profiele strek van P.J. Haasbroek tot Jan Rabie (H–R).

Contents:

  • Perspektiewe

  • Drama: ‘n Oorsig vanaf 1990-2010 Perspektief op die Afrikaanse drama: 1906-1966 Die Afrikaanse vroueskrywer ‘n Perspektief op die Afrikaanse literêre tydskrifte ‘n Perspektief op kinder- en jeugliteratuur

  • Profiele

  • P.J. Haasbroek (korter prosa) | P.J. Haasbroek (langer prosa) | Joan Hambridge | Daniel Hugo | Ingrid Jonker | Elsa Joubert | Olga Kirsch | Koos Kombuis | Uys Krige | Antjie Krog | Louis Kruger | C.J. Langenhoven | C. Louis Leipoldt | Etienne Leroux | Anna M. Louw | N.P. van Wyk Louw | W.E.G. Louw | Lucas Malan | D.F. Malherbe | Eugene Marais | Johann Lodewyk Marais | Dalene Matthee | M.E.R. | John Miles | Deon Meyer | Petra Muller | W. Odendaal | D.J. Opperman | Deon Opperman | P.J. Philander | H.J. Pieterse | S.J. Pretorius | Koos Prinsloo | Jan Rabie | Ina Rousseau


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Perspektief en Profiel – 'n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis Deel 2 (2de uitgawe)
Authors:
HP van Coller
Format:
Physical Hardcopy