CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Tussen die lyne

R150.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639608051
UPC:
9780639608051
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Tussen die lyne

Author: Jaco Jacobs

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Kreatiewe skryfwenke van die beste van die beste! Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf?

Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee? Kort jou opstelle ’n bietjie WOEMA?

Wel, hier is goeie nuus … Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie! Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te ontwikkel.

So, waarvoor wag jy nog … maak jou potlood skerp en laat die pret begin!

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
08/06/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
280 × 210 mm
Weight:
0.2 kg