CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Spaghetti tussen jou tone

R190.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799384444
UPC:
9780799384444
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Spaghetti tussen jou tone

Author: Jaco Jacobs

Format: Paperback

Recommended for ages 7+

 

ATKV-Woordveertjies: Self-reading Grade 2-3 2019

Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is Juffrou Zaan van Graan.

En almal sê sy word nooit ooit kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak.

Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak.

Planne om die nuwe juffrou woedend te maak! In hierdie skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit nie ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos Juffrou Zaan skoor te soek nie.

Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry ...

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/03/2018
Language:
Afrikaans
Pages:
48
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.1 kg