CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Gebruik jou verbeelding

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799395709
UPC:
9780799395709
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Gebruik jou verbeelding

Meer as 250 opwindende idees vir speletjies, handwerk, en meer

Author: Ko-produksie met Dorling Kindersley

Format: Paperback

 

Verveeld? Nooit weer nie! Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat jy kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees. Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word.

Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik!

Hierdie boek is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit.

Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
04/11/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
160
Dimensions:
238 × 195 × 5 mm