CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Wat’s jou storie? Watermonster

Now: R144.00
Was: R160.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781779991904
UPC:
9781779991904
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Wat’s jou storie? Watermonster

Author: Jaco Jacobs

Format: Paperback

Recommended for ages 5+

’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek?

Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur.

Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur.

Is jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse – jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs ’n meer gaan kampeer.

Tannie Ingrid is ’n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer. Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur ’n vleiland vol paddas moet ploeter?

Maar in die donker waters van die meer skuil ’n geheim. ’n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van ’n leeftyd …


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Jaco Jacobs
Publisher Title:
WAT'S JOU STORIE?: WATERMONSTER
Publisher:
Macmillan Children's Books
Format:
Paperback