CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Sylvester ramkat van die Groot-Karoo

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799394863
UPC:
9780799394863
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Sylvester ramkat van die Groot-Karoo

en nog 21 lekkerlees legendes, ware verhale & staaltjies

Author: Wendy Maartens

Format: Hardback

Recommended for ages 5+

 

In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg.

Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê.

 

About the Author

Wendy Maartens woon tans in Melkbosstrand. Wendy se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan.

Haar volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring, Sy bemagtig kinders om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Ander titels van Wendy wat onlangs verskyn het: Jeremia en die Amandelboom, Ek lees self reeks, My hart is oppi plaas!, Donkie se lang pad dorp toe en vele meer.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
14/10/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
176
Dimensions:
280 × 210 × 50 mm