Product Description
Die groot storieboek avontuur
Author: Kristien Potgieter • Illustrator: Nadia du Plessis
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
DIE BOEK
Talia spandeer elke pouse in die skoolbiblioteek om vir die boelies weg te kruip, tot die nare nuwe biblioteekjuffrou haar skuilplek in ’n nagmerrie verander. Saam met Mario, nog ’n buitestander, maak sy ’n geheime biblioteek in ’n ou skuur en bied ’n toevlug vir al die kinders wat voel asof hulle nêrens hoort nie. Maar gaan juffrou Grizzle hulle skuilplek kry, of gaan sy ’n geheim van haar eie ontbloot?
Die Groot Storieboek Avontuur is vir elke kind wat al soos ’n buitestander gevoel het, maar ’n tuiste gekry het tussen die blaaie van ’n boek.
Die boek is ryk in diversiteit en bevat karakters met neurodiversiteit, verskillende rasse en orientasies. Die boek word ook gemaak met verskeie leesbaarheidstegnieke, soos disleksie-vriendelike lettertipes en papier, groot spasies en meer.
THE BOOK
Talia spends her breaks hiding from bullies in the school library until the dreadful new librarian turns her refuge into a nightmare. Teaming up with fellow outcast Mario, Talia creates a secret library in an abandoned shed, offering a sanctuary for all the kids who don’t feel like they belong. Will Miss Grizzle discover their haven, or will she reveal a hidden secret of her own?
The Great Storybook Heist is for every kid who has ever felt like an outsider but found a place to belong between the pages of a book.
This book is rich in diversity, containing characters with neurodiversity, different races and orientations. The book is also made with several reading accessibility techniques, such as dyslexia-friendly fonts and paper, large margins and more.
About the Author
Kristien Potgieter is ’n skrywer en redakteur van Johannesburg wat tans in ’n klein kusdorpie in die Oos-Kaap woon. Sy het ’n PhD in Kreatiewe Skryfwerk van Bath Spa Universiteit en ’n MA in Kreatiewe Skryfwerk van die Universiteit van East Anglia, waar sy die 2015–2016 Booker Prize-beurshouer was.
In 2025 was sy die wenner van die Island Prize vir haar komende debuut volwasse roman, In the Valley of Bones. Sy is ook die skrywer van die Bongi Ballerina-reeks kinderboeke, en haar nuwe kinderboek, The Great Storybook Heist, sal in 2026 gepubliseer word.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace