CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die groot koelte

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799389258
UPC:
9780799389258
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die groot koelte

Author: Leon de Villiers

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Feliks bly alleen op ’n strand. Sy mense het weggetrek sonder hom.

Die wêreld het verander. Dit het jare laas gereën.

Toe ’n seilskip vol wreedaardige ysbere hul opwagting maak is hulle oortuig Feliks kan hulle gaan wys waar om die laaste ys op aarde te vind. Op hul swerftog die vreemde in begin Feliks besef hul reis kan die wêreld verander …

 

About the Author

Leon de Villiers is een van die mees bekroonde skrywers van kinder- en jeugboeke in Afrikaans. Hy is onder meer met die Scheepersprys, die Sanlamprys, die M.E.R.-prys, die ATKV-kinderboektoekenning, die C.P. Hoogenhouttoekenning en die Alba Bouwerprys bekroon.

Van die kinderboeke wat uit sy pen verskyn het, sluit in Droomoog Diepgrawer, Die Groot Koelte, Erik en die kido-dinges, Parmant, Maroelaboomstories en Aliens en engele.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/04/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
208
Dimensions:
230 × 167 mm