CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Studiegids: WEG

R160.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637002295
UPC:
9780637002295
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Studiegids: WEG

Author: Marieta Nel

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet.

Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en deurtentyd met die kontekstuele vrae aangevul en getoets.

Daar is ook ’n fokus op kritiese taalbewustheid, sowel as langvraevoorbeelde. Nasienriglyne word verskaf.

 

About the Author

Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
15/01/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
212 × 137 × 1 mm
Weight:
0.1 kg