CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Studiegids: Uitverkies

R140.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637001274
UPC:
9780637001274
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Studiegids: Uitverkies

Author: Shawna-Leze Meiring

Format: Paperback

Recommended for ages 15+

 

Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ’n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ánder mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk… Dan word Zia se boetie beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan word — agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings. Dis haar kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil hê… of wag daar ’n ver donkerder noodlot op haar?

 

About the Author

Shawna-Leze Meiring is ‘n heeltydse leser en deeltydse jogi. Sy het ‘n graad in Uitgewerswese en nagraadse kwalifikasies in die letterkunde.

Sy is samesteller van twee studiegidse vir jeugromans en bydraer van ‘n aantal opvoedkundige boeke.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
06/03/2023
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
212 × 137 × 1 mm
Weight:
0.1 kg